• Eredienste

  • Doop

  • Huweliksbevestiging

  • Begrafnis

  • Weeklikse gebedsgeleentheid






Eredienstye:


Hoofdiens:     

09:00

Gesinsdiens:  

09:00 (in saal)

Neogen:         

18:00



Elke eerste Sondag van die maand


Voltooi ingeslote doopvorm en stuur terug aan kantoor@ngkwelgelegen.co.za of handig dit persoonlik by die kerkkantoor in.


Doopvorm moet ten minste een maand voor die datum van doop ingehandig word.


Doopouers moet ‘n gesprek met betrokke predikant voer.  Predikant sal na ontvangs van die doopvorm ‘n afspraak met die doopouers maak.



Kontak die betrokke predikant.


Reël self met die betrokke koster en orrelis


Die bywoning van ‘n gesprek/kursus deur die bruidspaar aangebied deur die betrokke predikant is verpligtend.

 

Die kostes is:


* Predikant:

R250.00

* Orrislis:

R200.00

* Koster:

R150.00

                   




 Kontroleer met begrafnisondernemer en predikant oor tye en beskikbaarheid.


Reël met koster en orrelis


Kontrolleer met skriba (Elma Bosman) oor die gebruik van die saal na die begrafnis vir “eet en drink”.

 




Hierdie inligting sal binnekort beskikbaar wees.



 

Parow-Welgelegen Gemeente

DOOPVORM


(Sien reëlings met betrekking tot doopgesprek)


Datum van aansoek:

Doopdatum:

Volle naam(e) van kind:

Geboortedatum van kind:

Noemnaam van Pa:

Noemnaam van Ma:

Huisadres:

Kontaknommers:

Pa


Ma

Eposadres:

Wie moet doop bedien?