
-
Afkondigings
-
Verjaarsdae
-
Gebedslys
-
Ander Sake
|
Afkondigings | |
|
DATUM
|
LAAI PDF AF
|
|
Sondag, 29 Junie 2008 | |
|
Sondag, 22 Junie 2008 |
Laai af |
|
Sondag, 15 Junie 2008 |
Laai af |
|
Augustus Maand Verjaarsdae | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
DATUM
|
NAAM
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
ANGUS BUCHAN
KOM KAAP-TOE!!!
Byeenkomste by Nuweland Krieketveld
Vrydag 12 September 2008 om 18.00
Saterdag 13 September 2008 om 19.00-Busvervoer word verskaf
(Saterdag is ‘n herhaling van Vrydag)
Koste R20 per persoon
Besprekings open einde Junie by Computicket. ( Ellis Park stadium is in Februarie binne 1 week uitverkoop vir die byeenkoms einde Julie!)
Aangesien parkeerplek ‘n probleem is, en baie mense nie lus het om in druk verkeer en in die donker te ry nie, wil ons graag busse aanlê - die koste is R1750 per bus wat 60 sitplekke het - dws R30 per persoon, indien ons die bus kan volmaak.
Om al die logistieke bymekaar te kry vra ons dat gemeentelede wat belangstel gou sal spring sodat ons blokbesprekings kan doen. ( Ons vertrou dat waar daar duisende mense opgedaag het by Mighty Men ons gemeente darem in hul honderde sal reageer!)
Skakel die Kerkantoor (021 558 0014/5) so gou moontlik of vir Anita Marais (021 558 7089/083 491 3052) na ure.
Kom, gemeente van Welgelegen, kom gryp die wonderlike geleentheid aan wat miskien die vonkie kan wees om ‘n brandende herlewing in ons gemeente aan die brand te steek. Anita Marais



